Wild & Wakker
  Die span Projekte Kontakbesonderhede
Wild & Wakker
"Skuus, julle wil nou seker ALLES in AFRIKAANS hê ...!?"

Besoek gerus die WEF-webblad (wild.org.za) vir meer diere-dinge: KLIK HIER

WILD-en-WAKKER ® is 'n lekker Afrikaanse webblad waardeur ons sommer hope inligting oor al die ongelooflike verskeidenheid diere (en plante) in AFRIKAANS gaan beskikbaar stel.
Kom gesels saam, stuur vir ons al julle "diere-dinge" en laat ons saam die wonders van die lewe deel!!!!!!!!

Besoek gerus die WEF-webblad (wild.org.za) vir meer diere-dinge: KLIK HIER

Laat ons die gordyn van onkunde oopskuif en die mensDOM wakker maak vir die wonder van die "wildlewe" waarvan ons deel is ...
KENNIS verander GESINDHEDE en DADE ... en ingeligde mense is meer geneig om die natuur en alle vorme van lewe te respekteer ...

begin sommer hier verder lees ...

 

Wild & Wakker
Wild & Wakker NOU is al wat is, NOU is die enigste wonderlike werklikheid wat ons almal het om die wonder van lewe op aarde te geniet, te deel,
te respek ...
lees verder ...

Wonderlike plekke in Afrika.
Waar is hulle nou ...?
Wat kan ons doen ...?

Wild & Wakker

"Het ons vergeet dat wildernis nie 'n plek is nie, maar 'n sielspatroon waar elke boom, elke voël en elke dier, 'n siele skepper is ...
Het ons vergeet dat elke dier binne ons is, gedra deur aardse bloed en dat ons elkeen se naam gegee het ...
Het ons vergeet dat wildernis nie 'n plek is nie, maar 'n seisoen waarvan die ure nie vir altyd duur nie ..."

 

 
Wild & Wakker
Wild-en-Wakker

Soos meeste ander groot soogdiere, is die Afrikaner en sy taal deesdae 'n "bedreigde spesie"!
Gelukkig - waar daar nog beweging is, is daar lewe en solank daar "lewe" is, het die mens-spesie bewys: daar is "voortplanting" !!!

Ditsem, laat ons Afrikaans "voortplant" en ook sommer in die proses help om die ander "bedreigde spesies" 'n beter kans op oorleweing te gee.


Natuurhelde ...
Afrika se kampioene ...
101 van Afrika se bestes ...
Handige Afrikaanse webblaaie ...

Wild & Wakker

Wat is Nuus:

Lees in AFRIKAANS

SOOGDIERE van AFRIKA - Ontdek 101 spesies:
Wild & Wakker

lees meer

FennekDie kleinste vos in Afrika en op aarde ...
Wild & Wakker

lees verder

 

Wild-en-Wakker
Soek iets ...
Kies webblad om in te soek:


  Span Projekte Diere Kontak ons  
Kopiereg © 2010-2016. WILD en Wakker ®. Alle regte voorbehou.

Webblad ontwerp en gehuisves deur: UMBULI web counter